- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(217)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(48)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(53)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1595 lekke plekke om te bly
@Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78
@Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78 is 'n pragtige grasdakhuis met slaapplek vir 6 in die Mabalingwe Natuurreser...
Makhato Lodge 72 is 'n selfsorg-lodge met 'n grasdak wat in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela geleë is. Di...
Leopard's Bend Bush Lodge is 'n privaat, sonkrag-aangedrewe, rustieke dog luukse boslodge op die Blue Canyon Privat...
@Mabalingwe Buffalo Lodge - PRM132 is 'n selfsorgvakansiehuis in die Mabalingwe Natuurreservaat en dit spog met 'n ...
Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa Kruger Park, die Gateway Lughawe,...
Sundowner Bushcamp is 'n privaat boskamp in die natuur en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met vriende en famil...
Elements Private Golf Reserve Huis 6 is 'n pragtige vakansiehuis op die Elements Privaat Gholfreservaat net buite B...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer