Geverifieerde Resensie
Linden
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Linden bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 27 resensies.
"Linden is centrally located and is a great place to base yourself if you are spending time in and around Johannesburg."
"Linden is baie naby aan Parkhurst, ons het 'n paar plekke in Parkhurst se 4th Street besoek oor die naweek en was baie beïndruk met alles wat mens kon doen daar. Al die eetplekke was pragtig en dit was moeilik om een te kies waar ons wou eet."
"Linden is sentral geleë vir alle toeristebestemmings in en om Johannesburg."
"Linden is a pretty and lush suburb with lots of big trees. It’s a nice place to stay if you are visiting family or on a business trip. But it is not a tourist destination."
"Gerieflik en veilig, met baie eetplekke in die nabyheid. Ek kan definitief Linden aanbeveel."
"Linden is gerieflik naby die dinamiese gewoel van Johannesburg, maar lieflik groen, rustig en merkwaardig vriendelik. Mettertyd maak 'n paar interessante winkeltjies en restaurante hul verskyning, en Linden word beslis al meer 'n bestemming in sy eie reg. "
"Lekker, unieke en interessante eetplekke en winkeltjies om elke hoek en draai."