Geverifieerde Resensie
Lindene
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lindene bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Ons het slegs deurgereis. Lindene was nie 'n toeristebestemming vir ons nie."
"Soos die res van Kimberley word die paaie nie onderhou nie en slaggate is oral in Kimberley, Lindene ingesluit. Dit is nie 'n refleksie op die gastehuis nie, maar wel op die Sol Plaatjie munisipaliteit se swak onderhoud."
"Do use a GPS as the street signs are painted on the curbs and not easy to see."
"Die idee is net vir oorslaap.'n Punt vanwaar 'n mens uitgaan na ander besienswaardighede. Daar is verder nie iets te doen by Lindene nie."