Geverifieerde Resensie
Louis Rood
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Louis Rood bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"Baie mooi plekkie by die see. Net die trappe was by ongemaklik om te klim. Sal beslis weer kom."
"Die winkeltjie kan net meer opsies gee, maar verder is die plekkie diep in my hart. Ek kuier al vir jare op Strandfontein, die beste."
"Safe environment especially for children. The beach is clean and the visibility of security is outstanding. Perfect place to stay if you just need time out. "
"Baie oulike plek, lekker stil. Pragtige omgewing. Die Kommetjie Restaurant is definitief aan te beveel. "
"Strandfontein was ons vakansie bestemming elke Desember toe ons kinders klein was. Dit was heerlik om weer n keer daar te wees. 'n Pragtige skoon en netjiese vakansie dorp."