Geverifieerde Resensie
Malelane
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Malelane bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 137 resensies.
"Malelane is a lovely place for tourism and mostly for large groups. A beautiful area."
"Ongelukkig baie trokke op die pad. Die padwerke amper klaar wat dit sekerlik beter sal maak oor so paar maande."
"Die omgewing om Malelane is pragtig. Ongelukkig werk hulle tans aan die N4 en is die verkeer met al die trokke 'n uitdaging."
"Ideale plek om te bly indien jy die Nasionale Kruger Park wil besoek. Weer baie gematig gedurende die winter."
"Dit is 'n lekker dorpie met alles wat jy nodig het, maar die trokke, padwerke en verkeer deur die dorp is 'n frustrasie."
"Pity about the general volume of traffic on the main road, as well as the amount of trucks."
"Except for being near Kruger or en route to Mozambique or for business, Malelane is not a pleasant place."
"Die dorp bied nie veel behalwe die inkopiesentrum nie. Die enigste voordeel is dat dit teenaan die Kruger Wildtuin grens en naby genoeg is om oor te slaap net buite die park."
"Malelane is 'n goeie toeristebestemming aangesien dit naby die Kruger Nasionale Wildtuin is. Dit is egter ontsettend warm daar in die somer."
"Dis baie naby aan die Malelane-hek van die wildtuin waar ons vinnig en vriendelik deurgelaat is. Ons kon kort na 06:00 al begin wildkyk."