Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Margate Beach
4.3/5
volgens 143 resensies

Lees regte resensies van Margate Beach van 143 geverifieerde gaste.

Indien jy Margate Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Margate Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Beach akkommodasie

148 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Margate Beach
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Queens View 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate, sowat 800 m van Manaba-strand af. ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 4)

Natspat 18

Selfsorg in Manaba Beach, Manaba BeachUvongo
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 4)

Natspat 18 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 'n mooi see-uitsig in die veilige Natspat-kompleks in Manaba Beach...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 715
per nag (plek vir 4)

Queens View 33

Selfsorg in Manaba Beach, Manaba BeachUvongo
Vanaf
R 715
per nag (plek vir 4)

Queens View 33 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Queens View-kompleks in Uvongo. Dis sowat 800 m vanaf Margate ...

Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 715
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Branderkant is 'n lieflike dubbelverdiepingwoonstel in Ramsgate en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)

Vans View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die grondvloer wat in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo geleë is. Die w...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Natspat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die see en...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

SeaLaView is in die idilliese kusdorpie Ramsgate. Dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat perfek is vir die hele ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swem
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)

Branderkant 7

Selfsorg in Margate,  MargateKwaZulu-Natal
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)

Branderkant 7

Selfsorg in Margate, MargateKwaZulu-Natal
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Branderkant 7 is in die vakansiedorp, Ramsgate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf wa...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)

Surf Edge

Selfsorg in Ramsgate,  RamsgateKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)

Surf Edge

Selfsorg in Ramsgate, RamsgateKwaZulu-Natal
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Surf Edge is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in 'n seefrontkompleks in Ramsgate bied. Die woonstel spog ...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 11 mense

The Coast House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Manaba Beach, Margate. Die eiendom is stapafstand van die st...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 11 mense
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang