Geverifieerde Resensie
Margate Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 143 resensies.
"As jy 'n warm klimaat soek is Margate die plek vir jou. Het vergeet hoe warm dit kan raak. Vir seker swembroek en plakkies weer."
"If they can add some activities near the beach for entertainment."
"Baie van die winkels en toeriste-aantreklikhede het toegemaak in Margate self, maar gelukkig is daar baie om te doen as jy bereid is om bietjie te ry."
"It was amazing, not too crowded we really enjoyed our time there, I would say better than Durban, we felt really safe."
"Die strand is awesome, lekker groot branders en sagte seesand. Daar is 'n Wimpy by die strand. November is 'n slegte maand - reënseisoen. Die werkers is onregverdig, die swembad mag nie gebruik word nie, daar is glo nie Chloor nie, maar as daar klomp taxi's stop, sluit hul die swembad oop en dan is dit ook onplesierig op die strand. Bly ons gunsteling strand."
"There was also an extremely loud sound that started early in the morning. Sounded like a massive machine or air conditioner going. Was really off putting when having a peaceful ocean holiday. "
"Die taxi's maak 'n klomp lawaai oor die naweke in die parkeerareas en voor die woonstelle en daar word sommer openlik op die strande alkohol gebruik."
"The by-laws and traffic tickets that are issued to holiday makers are unacceptable. "