Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2726 resensies.
"Het party dae vreeslike winde gehad, wat niemand iets aan kan doen nie. Vriendelike mense en WOLF Security is op en wakker met hulle dienste."
"I found the beach and surrounding area quite dirty and lots of broken glass lying around. The swimming area is very small and swimmers are very limited. I am not sure if there are any currents that we are not aware of. The umbrella and chair hiring facility is great and the shop on the beach is great."
"Margate hoofstrand kan baie besig word in gewilde skoolvakansies, maar ideaal vir jonger kinders wat van al die vakansie funksies op die strand hou."
"All I can say is I am in love with this place. All shops are around lots of entertainment. We will be back again."
"Strand was baie netjies, maar baie besig oor naweek en baie mense het nie hul rommel weggegooi nie en net so op die strand gelos."
"Gaan al vir die laaste 30 jaar na Uvongo vir vakansie. Bly 'n uitstekende vakansiebestemming."
"Beveel nie 'n Chillie House kerrie aan nie, het beide siek geword van kerrie. Het 'n fantastiese tyd by Friends Sport Bar in Margate gehad. "
"Reg agter die Lifesaver huis, by die trappe wat afgaan na die minusipale swembad moes ons elke dag sit en toekyk hoe daar onwettige handel gedryf word met dagga en dwelms en ook moes sien hoe dit net daar gebruik word. Ek het die polisie geskakel en wag nog steeds vir hulle om uit te kom. Met minderjariges in my gesin is dit glad nie aangenaam nie. Dink nie Margate sal my ooit weer sien nie."
"Lucien strand het minder wind gehad as Margate strand en was loopafstand van Sue Casa 4 af. "