Geverifieerde Resensie
Matjiesrivier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Matjiesrivier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Matjiesrevier sal ek aanbeveel vir 'n dagreis maar nie vakansie-bestemming nie. Paaie deur die berge is baie mooi en die omgewing is pragtig."
"Jy kan lekker rondry vanaf die plaas en heelwat gaan besigtig en ja, dis 'n pragtige wêreld ten spyte van die huidige droogte."