Lees regte resensies van Mbombela (Nelspruit) van 684 geverifieerde gaste.
Indien jy Mbombela (Nelspruit) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mbombela (Nelspruit).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mbombela (Nelspruit) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mbombela (Nelspruit) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mbombela (Nelspruit) akkommodasie
188 lekke plekke om te bly
Wolwekrans Eco Lodge, ook bekend as die Juweel van Mpumalanga, is op die 120 hektaar Schoemanskloof-platorand geleë...
Ikhwezi Game Lodge is net 'n entjie van Malelane in die hartjie van die Afrika-bos in die asemrowende Lows Creek. ...
Kilmorna Manor is 'n unieke huis wat op 'n 208 ha-natuurreservaat in die malariavrye Schoemanskloof geleë is. Gaste...
Highgrove House Country Hotel is op 'n 64 hektaar-plaas met avokado- en makadamia-neutbome geleë. Dis in die hartji...
Old Joe's Kaia bied unieke verblyf wat deur 'n familie bestuur word in die pragtige, malaria-vrye Schoemanskloofval...
Mdluli Safari Lodge in die Krugerwildtuin bied bekostigbare en luukse tentverblyf vir gaste wat op soek is na 'n eg...
Klipinnibos Nature Farm in Schoemanskloof is 'n ouwêreldse klipkothuis wat styf teen 'n magiese klein woud hoog in ...
In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin en... Lees meer