Lees regte resensies van Mbombela (Nelspruit) van 684 geverifieerde gaste.
Indien jy Mbombela (Nelspruit) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mbombela (Nelspruit).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mbombela (Nelspruit) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mbombela (Nelspruit) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mbombela (Nelspruit) akkommodasie
184 lekke plekke om te bly
Nkova Sabie Lodge 28/30 @ Elephant Point is op die manjifieke Sabirivier se oewer geleë en bied 'n skouspelagtige u...
Nambu Kruger Lodge 33 @ Elephant Point is op die Sabirivieroewer geleë en spog met 'n uitsig oor die ongerepte Krug...
Amukela Lodge 56/57 @ Elephant Point is aan die oewer van die Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die on...
Umganu Lodge 35/36 @ Elephant Point is op die Sabirivieroewer geleë en spog met 'n skouspelagtige uitsig oor die on...
Nkwahle Lodge 12 @ Elephant Point is aan die oewer van die Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die onger...
Upwood is op die Walkersons-landgoed geleë, 'n privaat landgoed in die Dullstroom-vallei. Dit is naby die Dullstroo...
Dragon & Eagle is 'n selfsorghuis op 'n rustige 120 ha-plaas 30 minute se ry van Lydenburg af. Die plaashuis is te...
Walkersons Hotel and Spa verwelkom al vir meer as 20 jaar besoekers aan Dullstroom. Die pragtige plattelandse uitsi...
In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin en... Lees meer