Geverifieerde Resensie
Melkbosstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melkbosstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 147 resensies.
"Gaan besoek beslis die Damhuis as jy heerlik wil eet in 'n uiters gesellige atmosfeer."
"Melkbos has everything you need, shops, beach, etc. Great for a holiday and quick getaway. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
14 Penguin Place Melkbosstrand"Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging."
"Die Damhuis Restaurant was werklik waarde vir geld en sal hulle ook enige tyd aanbeveel."
"Melkbosstrand is vir my en my gesin die ideale bestemming vir vakansies en selfs net 'n kort wegbreek. Mooi strand en bietjie weg van die stede se lawaai en geraas. Rus vir mens se siel. Lekker restaurante en vriendelike mense. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
The Palms"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
8 on Penguin"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."
"Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Beach Apartment and Studio"Daar is ietwat rommel wat op die strand lê, maar nie te veel nie. Voel veilig."
"Naby Melkbos en die see! Heerlike wegbreek van die besige stadslewe."