Geverifieerde Resensie
Meltonwald
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Meltonwald bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Dit is uniek en dit gee toeriste die geleentheid om 'n eg Suid-Afrikaanse Karooplaas te beleef."
"Ongelukkig was ons net een aand, maar dink daar kan meer tyd met gesin spandeer word."
"Kampplek aan te bevele vir kampers en groepe mense. Baie veilig en geriewe baie netjies en skoon."
"'n Moet-bestemming! Interessante geskiedenis en absoluut pragtig! Victoria West is 'n interessante dorpie, besoek gerus die Monument. "