Geverifieerde Resensie
Menlopark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Menlopark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 32 resensies.
"Menlo park is easier to find, it's not well taken care of by the municipality. Shopping complex is very ancient, with old shops, no traditional restaurants like Chicken Licken, KFC, Nando's, Spur, Galitos, etc, just to name a few as well as ancient ATM machines."
"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."
"For shopping and shows, Menlopark is a travel destination. Not sure about anything else."
"Gaan besoek 23 on Hazelwood Street Café vir 'n ongelooflike kulinêre ervaring! Gin en tonic is 'n moet!"
"The heart of Pretoria. So many shops and malls close by. A paradise for people who loves the city life."
"Dit is 'n rustige woonarea, maar ek sal dit nie as 'n toeristebestemming klassifiseer nie."
"Sentraal geleë om Pretoria se besienswaardighede te besoek. Die gastehuis het ook 'n geskiedenis van sy eie."
"Pragtige boomryke woongebied naby inkopiesentrums, restourante, skole en die universiteit."
"Deurmekaar en te groot. Parkering is dubbelsinnig gemerk en jy verdwaal bitter maklik!"