Geverifieerde Resensie
Middelburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Middelburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 118 resensies.
"Ken die dorp al lank. Het altyd by familie gebly. Eerste besoek aan gastehuis in die dorp en was baie beïndruk."
"Dit is 'n wonderlike groot dorp, met baie potensiaal en baie groot dorp!"
"Dit is een van die min dorpe wat nog mooi skoon en netjies is en waar ek opgelet het dat als in plek is en werk. Die mense daar is baie vriendelik en baie behulpsaam."
"Next time we come to visit we will stay longer to explore the surrounding and the town itself."
"Dorp as 'n geheel baie is mooi en baie nuwe besighede het oopgemaak. Die dorp het relatief goed gelyk."
"Ons was regtig verras oor hoe mooi en skoon die dorp is en hoeveel die dorp uitgebrei het. Sou graag meer van die dorp wou besigtig, maar ons tyd daar was kort."
"Rustige en still buurt, boomryke strate ... ideaal vir 'n laatmiddag stappie."
"Die oggend na die troue by Middelburg Golf Country Club het ons ontbyt gaan eet. Uitstekende kos en waarde vir geld!"
"Ek kan nie veel sê oor besienswaardighede nie, dis lekker sentraal en mens kan uitry na ander plekke. "
"Die eetplekke by hul Mall kan maklik bereik word vir die toeris wat nie Middelburg ken nie."
"Gaan doen gerus die "Park run" Saterdagoggend om 08:00 by Glen Cullen net buite die dorp. "