Geverifieerde Resensie
Milnerton Ridge
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Milnerton Ridge bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Die verkeer van Milnerton Ridge in stad toe en terug is bietjie moeilik, maar as mens op vakansie is jaag niks jou nie so dit sal fine wees. Dit is ook langs die R27 wat openbarevervoer op jou stoep sit so dit sal die verkeer storie uitsorteer. Dit is ook naby Bloubergstrand, een van die mooiste strande in die Kaap, met Blue Peter en Doodles, nog 'n plus punt. Ons het die bly in Milnerton Ridge baie geniet en sal moontlik weer daar gaan bly."