Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Milnerton
4.5/5
volgens 230 resensies

Lees regte resensies van Milnerton van 230 geverifieerde gaste.

Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton akkommodasie

195 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Lagoon Views Apartmentis 'n luukse woonstel wat ideaal is vir diegene wat op soek is na die asemrowendste uitsig op...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Bergfietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Sunset Beach Living Guest House bied selfsorgwoonstelle in Milnerton, Kaapstad. Die gastehuis is 'n goeie basis waa...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Neptune Isle 9 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in die hartjie van Lagoon Bea...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 204
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 204
per nag (plek vir 2)

Bridgewater View 502 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige woonstelgebou in die hart...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 204
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)

Woodbridge Island Villa is 'n ruim huis wat in die gesogte Woodbridge Island-sekuriteitslandgoed geleë is. Dit is n...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 2 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 510
per nag (plek vir 2)

The Terraces 103 is 'n elegante en moderne selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Centu...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 510
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 118 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 118 000
per nag, vir 10 mense

Drift Sunset Beach House is 'n bekoorlike dubbelverdieping-selfsorghuis op die seefront in Sunset-strand, Milnerton...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 118 000
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 9)

59 on Letchworth is 'n nuut opgeknapte huis in Edgemead, 'n voorstad van Kaapstad en is sentraal naby beide die N1-...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 9)

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Mowetu - Tinkers Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder gastehuis in Summer Greens. Summer Greens...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Wynproe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 6)

107 St Tropez @ The Island Club bied smaakvolle verblyf in 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel wat sentraal in die h...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 6)

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang