Geverifieerde Resensie
Modimolle
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Modimolle bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 304 resensies.
"Ek het dit nog altyd 'n area van geleenthede gevind. Dit is vir seker die juweel in die gebied en bied verskeidenheid."
"It has a lot of entertainment around and it's so convenient for getting to everyone of them."
"Klein, stillerig, jy sal wel alles in die hande kan kry (koop). Voëlryk en mooi bosveld."
"Bad reception/network at some places, but amazing place to explore. "
"Naby aan N1 gelee. Skoon met 'n mooi winkelsentrum. Goedkoop braaihout lang en avos lans die pad."
"I go on holiday annually to Modimolle and love it. It was most unusual for it to be that cold during this time. It is usually very pleasant weather in June/July. If you find a lovely place to go on holiday in Modimolle I would highly recommend it."
"Selfde as al ons ander Suid Afrikaanse dorpe, besig om redelik vinnig agteruit te beweeg."
"As jy wil braai en by die huis kuier is dit die perfekte area. Daar is nie 'n McDonalds, Panarottis of Chinese-takeout-opsie nie."