Geverifieerde Resensie
Modjadjiskloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Modjadjiskloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
"Dis bietjie uit die pad van restaurante. En veral in die aand het ons nie veilig gevoel om uit te gaan nie."
"Dit was die eerste keer dat ons in die omgewing was en nie geweet wat om te verwag nie. Dit is maar 'n klein plekkie en ons moes Tzaneen toe gaan vir inkopies, ensovoorts."