Geverifieerde Resensie
Mogwase Unit 4
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mogwase Unit 4 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 13 resensies.
"It’s a calm environment but it would be helpful to have Taxify or Uber since a lot of people travel to sun city."
"Dit is wel in die township van Mogwase, maar dit is baie veilig en baie stil en was baie tevrede."
"Nie veel vir toeriste om in Mogwase te doen, maar naby Sun City en Pilanesberg."
"Vir die gholfweek in Sun City is hierdie bestemming nie sleg nie. Die gastehuis het veilig gevoel en daar was 'n ander B&B oorkant die pad wat ook vol bespreek was. Ons het voorheen ook al in Mogwase gebly vir die rede en dit was ook aangenaam. Anders as die gholf, glo ek nie ek sal hierdie as 'n toeristebestemming beskou nie."