Geverifieerde Resensie
Montagu
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Montagu bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 730 resensies.
"I grew up in Montagu and as always this quaint town brings nothing but warmth and generosity on a weekend getaway from the city. Check out the Orchard Padstal for the most amazing tramezzini ever!"
"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."
"Te min tyd gehad vir alles wat ons sou kon doen. Spooktoer op fietse, die beste. Blu Vine restaurant uitstekend!"
"Montagu is a scenic little town between Ashton and the Little Karoo. A very versatile town with lots of restaurants and coffee houses, to walks and trails close by in the town to amazing MTB tracks. Lovely, well kept nature reserve and a nice 10 minute walk in Lover's Lane. Camping grounds are immaculate. A town well worth a stay."
"Montagu is 'n pragtige skoon, netjies, betowerende dorpie! Dit is idilies mooi!"
"Pragtige dorpie! Soveel om te sien en doen en het 'n regte Karoodorpie-atmosfeer."
"Safe, excellent restaurants, many local activities and places to visit. Also recommend an historical bike tour of the town with Flying Feet."
"Ontspanne en stil atmosfeer. Besonders skoon en word mooi instandgehou."
"Montagu en omgewing het baie te doen en te sien, 'n mooi omgewing en die trekkerrit by Proteaplaas is 'n moet."