Geverifieerde Resensie
Moorreesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Moorreesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 72 resensies.
"Gaan eet by Le Must! Veral as jy kinders het wat veilig buite kan speel terwyl jy by ’n stunning plek eet."
"Not a lot to do, but a beautiful little town. It was suited for our relaxing weekend."
"Moorreesburg self sal ek nie sien as 'n toeristebestemming nie, maar dit is naby genoeg aan baie besienswaardighede."
"Moorreesburg is a sleepy little town in the Western Cape, known for its wedding caterers. The town is about an hour drive form Cape Town and is nestled in the heart of the Cape farmlands."
"Ons het nie veel tyd in Morreesburg spandeer nie maar het nie op die oog af iets gesien wat aandag getrek het nie."
"'n Besoek aan Moorreesburg sal onvolmaak wees indien gaste nie 'n draai by Die Hut (restaurant) gaan maak nie. Die Oppie Borsie-gereg is fantasties! "
"Besoek die stalle vir onvergeetlike kos wat Rudie en sy span voorberei en goeie diens. 'n Móét vir alle reisigers in die omgewing."
"Far away enough from the big city life to relax, but close enough if you run out of milk. Or steak. Beautiful. Quaint. And close to Riebeeck-Kasteel."