Verified Reviews
Mossel Bay Golf Estate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay Golf Estate
Rated 4.9 out of 5 based on 53 reviews.
"Baie stil en rustige atmosfeer. Dalk nie heeltemal geskik vir jongmense wat nader aan die gewoel en werkskaf van die dorp en besienswaardighede wil wees nie."
"Ek is self nie 'n gholfspeler nie, maar ek is seker gholfspeler sal dit baie gerieflik vind om in die landgoed oor te bly."
"Wow what a hidden gem on the Garden Route - sea views on most holes on this golf course and absolutely beautifully manicured. We felt very safe."
"Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie! "
"Die gholfbaan is in 'n uitstekende toestand. Ek was mal oor die bokkies wat daar rondloop. "
"Die personeel by die gholfklub was 'n plesier om mee te gesels en hulle het my vriendelik ontvang en gehelp. Dit is iets wat selde by veral gholflandgoed-klubs gebeur. Al die personeel by die klub was deurgaans opreg en vriendelik."