Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"Vriendelike mense, die beste koffiewinkel - Coffee@work, voel soos vakansie, al was dit net 'n gewone naweek."
"Dis 'n mooi en skoon dorp. Dinge om te sien en te doen is ver van mekaar af so jy het 'n voertuig nodig. Die persoonlike taxi's is skaars en van hulle is baie skelm veral taxi 24/7."
"Lots to do and see in Mossel Bay. Enjoyed the indoor market near the harbour."
"Ons het die toring gaan besoek op Saterdag en gebruik gemaak van hul vriendlike restuarantjie. Die vriendlikste diens daar ontvang."
"Pragtige bestemming om te besoek en soveel besienswaardighede. 'n Defnitiewe moet-sien!"
"Baie besienswaardighede om te besoek! Ons het vuurtoring, karveel, posboom, museum ens. besoek, asook die aarbeiplaas!"
"Mosselbay is a very nice place to visit, and nearby place Hartenbos has nice eating out places."
"Great for family activities. Mossel Bay is well taken care of and has got lots of activities for family with kids, like putt putt, warm swimming pool and beautiful beaches."