Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.

Mosselbaai

Unit 70 Vista Bonita

"Lieflike dorp wat jou verblyf daar die moeite werd maak. Sal dit vir enigeen aanbeveel!"

Mosselbaai

Santos 7

"Baie mooi en lekker vakansieplek."

Mosselbaai

Estoril Villa 32

"Pragtige opknappings - Diaz-strand is die beste!"

Mosselbaai

Villa Hartenbos

"Groot verrassing hoe pragtig Mosselbaai is."

Mosselbaai

Treklaer Lodge

"Super good and best place to be!"

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Mooi wêreld om vakansie te hou. Skoon plek. Mooi strand."

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Baie lekker vakansiedorp, mense is ook baie vriendelik."

Mosselbaai

Port Natalweg 182

"Lekker plek om die kinders besig te hou."

Mosselbaai

69 Portobelo

"Pragtige dorp. Die weer en vele aktiwiteite maak Mosselbaai beslis een van my gunsteling vakansieplekke. Alle groot winkels en mediese sorg is beskikbaar. Definitief 'n plek om weer te besoek."

Mosselbaai

Sommerso

"Altyd goed en is 'n baie goeie vakansie-omgewing."

Mosselbaai

Eighty9diaz

"Puik. Netjies. Skoon."

Mosselbaai

De Branders Nr 48

"Mosselbaai en Hartenbos het ons hart gesteel, sal enige tyd weer besoek. Dit is ons gunsteling vakansieplek. Die dorp is netjies en skoon. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis vir vriende en familie aanbeveel."

Mosselbaai

Santos 41

"Mosselbaai is 'n heerlike vakansiedorp met genoeg restaurante. Ons sal graag meer vermaaklikheidsplekke vir kinders wil hê om hulle besig te hou soos die pretpark en nog meer."

Mosselbaai

La Palma C12

"Sal baie graag eendag daar wil gaan aftree."

Mosselbaai

Rosebud 4

"Myself and my family found Mossel Bay a great adventure destination with many activities to enjoy."

Mosselbaai

Suidersee, Hartenbos

"Die geskiedenis en vakansiegevoel is aansteeklik."

Mosselbaai

Santos Express

"Gaan eet langsaam by Kaai4. Dis 'n baie lekker restaurant."

Mosselbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"Het baie om aan te bied - selfs groot lapwinkel Toucan - dames gaan kyk! Sal volgende keer langer bly."

Mosselbaai

Apartment on the Dune

"Al die strande is nie geskik vir swem nie a.g.v. sterk stome. Daar moet meer duidelikheid gegee word deur agentskap oor aard van strand. Strande is egter skoon en veilig."

Mosselbaai

MeTime Guest house & Self catering

"Baie dinge om te doen. Goeie vakansiedorp. Ideaal vir oud en jonk. Sal enige tyd aanbeveel."

Mosselbaai

Opiheuwel

"Beslis 'n plek om in te bly. Rustig en so skoon."

Mosselbaai

Nautica 301

"Baie om te doen, heerlike strand."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Pragtige vakansiedorp."

Mosselbaai

De Valle Seeuitsig

"My home from home."

Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse

"Die Zipline oor die see is 'n moet!"

Mosselbaai

The Point Hotel

"Baie dinge om te doen soos kabel-slide wat verby die hotel beweeg."

Mosselbaai

Linkside 1

"Sal vir seker weer gaan. "

Mosselbaai

See-the-Sea Overnight Room

"Ontspannende atmosfeer. "

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang