Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"Dis baie in Mosselbaai. Baie gerieflik. Mense is vriendelik en buiten swem is daar lekker aktiwiteite en plekkies om te besigtig."
"Vriendelike plek waar jy veilig en tuis voel. Hope om te doen. Sal gereeld moet gaan alhoewel dit 850 km van my huis is."
"Mosselbaai is fantasties, net te besig oor die Kersseisoen, parkering en baie stadige verkeer."
"Mosselbaai is 'n asemrowende en skoon stad. Ons het goeie en professionele diens orals waar ons gegaan het ontvang. Ons sal definitief weer vakansie hou in Mosselbaai!"
"Friendly and helpful assistance at most shops and restaurants. Clean and well looked after roads for travelling."
"Mosselbaai is 'n baie mooi plek, almal is vriendelik daar en daar is so baie plekke om te sien, ons het definitief ons tydjie daar geniet. Mooi plek, mooi mense."
"We have gone to Mossel Bay 3yrs in a row now, and plan to go back again. We love what Mossel Bay has to offer and the entire family enjoys the activities offered."