Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.

Mosselbaai

Malvahuis

"Wonderlike strande."

Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse

"Ongelooflike uitsig."

Mosselbaai

Allikreukel

"Daar is so baie om te doen in die omgewing en dit maak nie saak in watter seisoen jy dit besoek nie. Daar sal altyd iets wees om te doen."

Mosselbaai

Withuis

"Wil weer terug gaan na Hartenbos / Mosselbaai. Skoon, veilig, vriendelik en ongelooflike uitsigte."

Mosselbaai

Nogipetali

"Baie veilig en netjies."

Mosselbaai

13 On Marsh

"Opwindende plek waarna 'n mens graag weer sal terugkom!"

Mosselbaai

Stokkiesdraai

"Ek wil Mossebaai/Hartenbos toe trek elke keer as ons daar was."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Ongelooflike plek en vriendelike mense. Ons kuier altyd lekker en gaan na al die oulike plekkies in Mosselbaai. Beste plek om te gaan vakansie hou."

Mosselbaai

The Point Hotel

"Die kabelglybaan wat voor die hotel verbygaan het ons by navraag by die Spur wat ook daar by die hotel is gehoor, hulle verstaan dit is om en by R650.00. Dit klink vir my buitensporig as jy dink die rit neem seker maksimum 1 minuut. Die res van die omgewing bied heelwat, ons het net 1 aand in Mosselbaai oorgeslaap."

Mosselbaai

Estoril Villas 86

"Daar was nie veel om te doen nie."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Altyd die besoek werd."

Mosselbaai

Santos Express

"Doen jouself 'n guns en kom ervaar die natuurskoon van ons eie land. Was voorwaar 'n voorreg."

Mosselbaai

Hartenbos Bydiesee

"Uitsig is baie mooi."

Mosselbaai

Alikreukel b29

"Lieflike dorp om vakansie te hou. Skoon en uiters netjies."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Mossel Bay is amazing, and if you haven't been to Mossel Bay and Hartenbos yet you have no idea what you are missing."

Mosselbaai

La Palma 3

"Dit was weer wonderlik om in Mosselbaai te wees na amper 2 jaar gelede."

Mosselbaai

Santos 40

"Clean and safe."

Mosselbaai

Flowerbox Selfsorg

"Wil graag meer besoek. Baie skoon dorp, heerlike strande."

Mosselbaai

Kango 25

"Mosselbaai sal altyd na aan my wees. Dis my hartsplek."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"A place to really get away from the fast pace of life. People are very different."

Mosselbaai

Santos 15

"Beste plek om vakansie te hou."

Mosselbaai

De Branders 9

"Lekker gemeenskap."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Very lovely place. Kaai 4 is a must visit restaurant!"

Mosselbaai

Lekker See Vakansie

"Mosselbaai is altyd lekker en vriendelik en pragtig. Soveel om te doen en te sien, sonder om enige geld te spandeer."

Mosselbaai

Cosy Room on Pinnacle Point

"The environment there is very good and their activities are excellent."

Mosselbaai

Breaker View

"Pragtige skoon kusdorp sal graag daar wil gaan aftree."

Mosselbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"Mosselbaai is 'n rustige omgewing. Ek hou van die vars seelug wat ek elke oggend kon inasem. Sal definitief weer gaan."

Blad
Blad 56 - Wys 1651 tot 1680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang