Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"With beaches and friendly people, Mossel Bay is always a good place to just come and wind down."
"Altyd lekker om in die omgewing te kuier. Ons besoek aan die Shark Lab was baie interessant. Dié gids het insiggewende inligting verskaf."
"Mosselbaai is puik. Hartenbos nie eintlik voldoen aan verwagtinge nie. Sal weer Mosselbaai self gaan besoek."
"Many fun activities in close range. Perfect travel destination!"
"Lovely clean and well maintained coastal town with more than enough to do and experience."
"Mosselbaai area is 'n bucket list moet vir enige Suid-Afrikaner. Ryk in geskiedenis en mooier as mooi."
"Die hartenbos omgewing is baie lekker vir see-vakansie, die omgewing is rustig hierdie tyd van die jaar. "
"Baie naby en uitstekend vir vakansie of net 'n naweek wegbreek, veral as jy kinders het."
"Mosselbaai is die plek in die Suid-Kaap (Tuinroete) vir 'n vakansie. Skoon en redelik veilig."
"Baie om te doen, maar jy moet beslis 'n paar rand ekstra in jou sak hê om die plesiertjies te geniet."