Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Flat at Sea Self-catering

"Very safe and quiet location not far from the town."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach Resort

"Definitief ons nuwe bestemming vir al ons toekomstige vakansies."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach Club 501

"Die verkeer is net te besig."

Mosselbaai

Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace

"Was nog altyd mal oor Mosselbaai."

Bay View, Mosselbaai

On The Run

"Lekker stil en rustige area. Naby alles."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

No-Vue Vakansie Akkommodasie

"Baie skoon. Omgewing kalm en veilig."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

No-Vue Vakansie Akkommodasie

"Dit is fantasties. Niks is ver nie."

Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 37

"Ek sal aanraai dat hulle asb 'n mop in die kas los vir vakansie-gangers om optedroog. Verder was dit baie netjies en baie mooi. Was beïndruk met die plek en die vriendelike mense wat daar werk."

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Pragtige rustige plekkie."

De Nova, Mosselbaai

CBS Accommodation

"Familie vriendelik."

Mosselbaai

Favour Farm Cottages

"Tyd gaan te vinng as ons daar is!"

Mosselbaai

Blue Whale Lodge

"I've always loved Mosselbay since we started camping there in 1985. Easter weekend was the 1st time I was back since 1995 and it brought back so many memories. I loved it."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Wonderlike skoon plek!"

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Huis Aristea

"Wat 'n pragtige plek! See aan die een kant en grasgroen gholflandgoed aan die ander kant."

Linkside, Mosselbaai

Villa Palmera

"Gerieflik naby aan alles in Mosselbaai."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Baie lekker vakansie plek."

De Nova, Mosselbaai

CBS Accommodation

"Baie sentraal, weg van die geroesemoes van vakansiegangers, maar binne bereik van alles."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Goeie weer en klimaat."

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Flat at Sea Self-catering

"Dis die ideale plek as jy wil ontspan. Skoene uitskop en die mooi ligging wil aanskou. See-uitsigte is asemrowend en die area is sentraal geleë. Baie veilig en baie netjies."

Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Villa - Block 25 Unit 1

"The location is fabulous and serene. If you don't feel like preparing your own meals the Pinnacle Point Estate has its own restaurant that serves all your meals - at reasonable prices. If you're a golfer then you will surely enjoy this beautiful estate. The walking trails and cave excursion on the estate was enjoyable."

Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 43

"Uitstekende gholfbaan en klubhuis."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

14 Symphony Terrace

"Alles okay, want mens is naby die Punt en baie restaurants, ook naby Santos strand. "

Bay View, Mosselbaai

84 on Berthold Alheit

"Safe, quiet and beautiful. A great place to relax."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Bon Voyage Guesthouse

"Pragtige plek en baie te doen."

Bay View, Mosselbaai

84 on Berthold Alheit

"Sal enige tyd hier kom aftree. So rustig en skoon omgewing. Net naby genoeg aan die see en vermaaklikhede, maar ook uit die woel van Desembermaand se vakansiegangers. "

Blad
Blad 92 - Wys 2731 tot 2760

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang