Geverifieerde Resensie
Mouille Point
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mouille Point bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
"Mouillle Point is die heel beste plek om te bly veral vir die Cape Town Cycle Tour. Die uitsig was 'n droom. Dit is so geweldig sentraal. Jy kan regtig in die oggende na die wegspring toe ry met jou fiets en jy is letterlik 'n klipgooi weg van die wenstreep af. "
"We would be willing to return and to recommend the facility given the reassurance that the above issues have been addressed."
"Loved Mouille Point. Was my first stay there and I think its my new favourite because of how central it is. I usually stay in Sea Point and occasionally as far out as Hout Bay."
"This is the place to stay! Very near to Cape Town Stadium for the 7s."
"Bly altyd in Mouille Point, vorige verblyfplek waar ons gebly het (vir 6 jaar) is verkoop."
"Betowerend. Voel soos seedorpie in die middel van die stad. Of ons 'n apteek gesoek het, of 'n restaurant, dit was alles binne stapafstand! Ongelooflike sonsondergange."
"Great place to stay. Lovely atmosphere and great sea views. Very vibey and accessible for walking and jogging. Great restaurants."
"Dit is baie veilig, bied roetes vir fietsryers, voetslaners en vir mense wat wil draf. Die promenade en die parkie word baie mooi in stand gehou en is netjies. Heerlike plekkie om piekniek te hou vir kinderpartyjies."
"Heerlik naby die see, baie loop plek en uitsig oor die see. Lekker restaurant in daardie omgewing."
"Stap op die promenade is 'n moet, almal is aktief en feestelik, die plek is kunstig mooigemaak, en regtig aangenaam om te verken."