Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
14 Villa Louise"Vir seker een van die beter stede om in vakansie te gaan hou!"
"Ons hou al vir etlike jare in Marlothpark vakansie en geniet dit baie. Hierdie jaar was ons ondervinding egter minder positief, met die kru en banale kennisgewings wat teen die mure by Eden@Marloth opgeplak is. V"
"Was aangenaam verras oor Sabie en omgewing en sal definitief weer vir 'n wegbreek soontoe gaan."
"Al wat bietjie gepla het, is die paaie. Paaie is in 'n slegte toestand, maar die natuur maak op daarvoor."
"Moontlik agv Covid was dorp baie stil met baie plekke gesluit. Ek verstaan Dinsdae is hul stil dag."
"We have been going to stay at different houses in Marloth Park since about 1996 every year or two and love it as it brings you close to nature, its peaceful if you want to laze around the house or if you want to socialise there are quite a few restaurants and lodges to visit for food and drinks. We love to drive along the river road opposite the Kruger and stop and see if there are any animals drinking in the river or sunbathing on the rocks."
Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga
Safari Bed & Breakfast"Bekommerd oor veiligheid. Locals wat die sypaadjie as toilette gebruik is walglik."
"Baie netjies en groot verskeidenheid wild in die park self als wat jy nodig het is in die park beskikbaar is."
"Marloth is 'n goeie keuse om te oornag as jy in die omgewing of wildtuin wil toer. Het redelik veilig gevoel binne die park met 3 sekuriteitsmaatskappye. Oulike winkel komplekse om die nodige aan te skaf en te kry... Kies net die regte huis. Almal se standaarde verskil. Sal bly wees as Lekkerslaap standaarde vaslê byvoorbeeld inventarisse 'n moet vir elke huis. Dit sal baie verwarring en onsmaaklikhede uitskakel."
"Elkeen moet maar loop ervaar as jy kan. Dis 'n moet vir die aardse soeker na rus."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
37 @ Alibama"Baie netjiese dorp met vriendelike mense. Pragtige skoon Virgin Active Gym."
"Rustig en sentraal geleë vir besienswaardighede en akkommodasie, asook baie maklik om elke dag bietjie uit te ry na ander bestemmings op die Panorama-roete en selfs verder noord in Limpopo."
"Great plek om te slaap as 'n oornag plek voor jy by die wildtuin ingaan."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Baie netjiese stad. Het ons baie aan Wes-Kaap se dienste laat dink."