Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Baie mooi natuurtonele, ook God's Window. Die res het ons nie besoek nie."
"We love Marloth, will continue visiting as often as possible and introducing friends."
"Baie ontspannend. Geen stres. Geen verkeer. Bly altyd lekker en kom altyd terug vir nog 'n kuier."
"Goed versorgde oorde, gholfbane ingesluit. Diere en voëls iets om te waardeer."
"Graskop mag je niet overslaan als je naar Zuid afrika gaat. Prachtige wandelingen en natuurlijk een hele mooie auto-rit naar de Tree rondavels."
"Die stadsraad kan meer aandag aan die strate en geboue gee. Dis 'n dorpie wat toeriste sal trek as verblyf ook beter is. "
"Barberton is 'n uitstekende toeristebestemming, net baie baie jammer dat die persone verantwoordelik vir die onderhoud en herstel van die paaie glad nie hul werk doen nie. Paaie se onderhoud is pateties."
Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Toegang tot die Nasionale Krugerwildtuin oor Hazyview is baie meer toeganklik as die ander ingange vanweë die bevolkingsgroei."
"Ons geniet die park vreeslik en gaan gereeld. Ons het hierdie naweek Saterdag en Sondag 4 van die Groot 5 net langs die draad van die wildtuin gesien. Ons geniet die park vreeslik."
"Nog altyd mal oor Dullstroom en dit bly ‘n pragtige plek om ‘n rustige naweek te spandeer. Bring altyd warm klere!"
"Baie oulike plek met pragtige natuurskoon. Winkels en pretpark beskikbaar. Daar wind wel heelwat konstruksie plaas wat veiligheid kan beïnvloed. Totaal en al aanbeveel vir die hele gesin. "
"Sabie is scenically nestled among the mountains and ideally located to explore the sights of Mpumalanga."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hippo WaterFront Lodge"Behalwe dat ons onweer gehad het en dit by tye gereën het, is en bly Nelspruit 'n mooi plek om te besoek."