Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Graskop is a great location for a holiday. Whatever direction you'll go, it is always beautiful."
"Marloth Park has a big advantage in that it is within safe driving distance from Crocodile bridge. We have stayed at places in Hazyview and driving in the dark to Phabeni gate is both hair raising and unsafe with both cattle and errant drivers on the roads that time of the morning. I definitely prefer this option at Marloth Park. "
"Pragtige dorp en gerieflik naby aan die Kugerwildtuin en ander toeristeplekke. "
"The animals are making this place really special, especially the connection between nature and humans (tranquility)."
"Die dorp is baie kleiner as waaraan ons gewoond is. Die nodige kruideniersware en brandstof is te kry. Meer as dit het 'n mens nie regtig in die bosveld nodig nie."
"Geen probleem gehad om inkopies te doen nie. Daar is winkelsentrums om van te kies en te keur."
"Jy moet ten minste 'n week daar spandeer om alles te sien en doen wat die gebied (Panorama-roete) aanbied, 'n naweek is glad nie genoeg nie."
"Lekker plek. Vreeslik warm in Maart. Naby aan alles. Baie om te doen in die onmiddellike omgewing. Sal weer gaan."
"Lekker omgewing met baie wild. Was lekker om met die fietse te kon ry. Daar kan wel bietjie aandag aan die grondpaaie gegee word. Ek sal weer gaan."