Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Ekonomiese opsie teenoor Kruger Park. Self by jou woning het die kameelperde, sebras, koedoes, bosbokkies en bosvarke jou kom groet in die oggend en aand."
"Daar is tans baie bouwerk, met baie werksoekers wat oral in die hoofpad rondsit. Het nie baie veilig gevoel in die park nie."
"Hartseer om te sien hoe kleindorpies agteruitgaan. Die omgewing is baie mooi."
"Die paaie is in 'n baie swak toestand, sommige onbegaanbaar vir 'n gewone voertuig."
"Dorpie baie afgeleë - wat dit dalk ideaal maak. Wel pragtige omgewing met die mooiste berge! "
"Potholes is verskriklik in die omgewing. Kan definitief nie die pad in die nag ry nie!"
"Vir 'n Kapenaar was die paaie uiters swak en moeilik rybaar in reën. Die Merino Mall was egter baie mooi en als beskikbaar bymekaar. "
"Alles wat jy nodig het om 'n week te ontspan, is beskikbaar in die park, 'n regtige wildtuin-atmosfeer."
"Graskop is the perfect place to stay for at least 3 days to truly experience this area and it is close to most of the wonders."
"Baie toeristevriendelike plekkie met baie om te sien en doen, maar alles is baie duur daar, so maak maar jou beursie vol geld vir Dullstroom."