Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
4 Gazelle Guesthouse"Daar is baie omliggende attraksies en die natuurskoon is wonderlik."
"The town needs work, on the GPS it says there is a shop but when we arrived at Graskop the shops is not there but besides that, we had a great stay at Graskop."
"Dit is 'n ongelooflike dorpie met ongelooflike geskiedenis. So rustig en sal enige tyd weer gaan kuier."
"Dullstroom is die mees wonderlike plek in Mpumalanga. Ek sal enigeen aanraai om ten minstens een keer daar te gaan oorslaap & by elke winkeltjie & eetplek in te gaan. Daar is soveel om te doen in & om Dullstroom ook dat jy nie somer gaan verveeld word nie."
"There's a lot to explore in Graskop. It also has special weather conditions, especially in summer. I think people must just be careful on the roads because there are potholes of all sizes and it's not easy to see them in the mist and rain which is a norm for the people of Graskop."
"The only holiday resort and nature conservancy with open fence living and wildlife roaming freely between accommodations. Walks with lookouts over the Crocodile River and Kruger Park. Infrastructure to cater for all tastes and levels. Nothing like this anywhere in the world. High demand location."
"Die enigste pad na Krugerwildtuin wat netjies is en nie gevul is met speedbumps en swak padverbruikers nie is Orpen. Die ander roetes is almal swak instandhoudingspaaie wat risiko inhou vir breuke."
"Het 'n heerlike naweek gehad. Daar is baie wild en verskeidenheid voëls te sien. Marlothpark is 'n heerlike bestemming en sal definitief weer teruggaan."
"The town is very small. We struggled a lot about the banks. But it is a safe town. "
"Baie mooi plekkies in die area. Alhoewel ons net een aandjie oorgebly het, sal ek graag weer wil kom kuier."