Geverifieerde Resensie
Munster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Munster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 31 resensies.
"Dit is baie bebos oorkant die straat van die huis en kothuis en dit maak mens effens onveilig voel."
"The area is beautiful and quiet. Perfect for people who do not want to get caught up in the crowds in places like Margate."
"Die strand by Glenmore is fantasties en die omgewing pragtig, skoon en netjies waar jy ook gaan."
"Lovely, safe beach, nice walk from the house we stayed in. Child friendly and just awesome. "
"Heerlike, stil en rustige omgewing en strande is nie oorvol nie. Sal definitief weer besoek."
"Hou van hul besigtighede naby, hul winkels is heeltemal op standaard. Was 'n plesier om te gebruik. Ook hul besigheidsure was baie gerieflik."
"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."
"Munster het nie 'n swemstrand nie so dis beslis nie 'n pluspunt nie, jy moet by Glenmore, Marina Beach, Trafalgar of na Leisure Bay gaan. Dit is wel 'n pragtige, rustige omgewing en ongerepte strand as jy wil gaan stap. Veligheid is elke dag maar 'n uitdaging soos wat dit in enige plek in Suid-Afrika tans is. Ons gaan al jare na die area hetsy in karavaan of verblyf. Dit bly altyd goeie bestemming en Munster is nou nog 'n opsie. "
"Vir die individue wat opsoek is na 'n lekker restaurant om by te gaan eet, beplan maar 'n uitstappie na Ramsgate en meer noord. Ongelukkig is die keuses maar min."