Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Mykonos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mykonos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 106 resensies.

Mykonos

Paradise Beach Apartment 9 Elara

"Die ideale vakansiebestemming en bied iets vir almal."

Mykonos

West Coast Holidays

"As mens na 'n vakansieoord kom om te rus, moet jy nie gedurend luister na musiek wat oor 'n luidspreker uitgesaai word nie. Bo alles, is dit ook nie jou tipe van musiek nie! Dit is net 'n geraas en jy betaal baie geld on te kom luister na ander se gebler. Ek voel dis my reg as ek betaal en daar moet iets aan die saak gedoen word."

Mykonos

Kaliva 592

"Baie mooi plek as jy wil gaan ontspan en net wegbreek van alle geraas af."

Mykonos

Shiloh Cottage Langebaan

"Parkering vir besoekers se bote moet na omgesien word."

Mykonos

West Coast Holidays

"Die diens is uitstekend en die personeel baie goed."

Mykonos

Shiloh Cottage Langebaan

"Die hele opset word baie goed georganiseer en die veiligheid aspek is tops."

Mykonos

Pano Avli Selfsorgeenheid

"Dit is 'n besige vakansieoord wat allerlei aktiwiteite vir oud en jonk bied. Die eenhede is baie naby aan mekaar, daarom is dit nie so privaat en rustig nie. Daar is 'n verskeidenheid restaurante op die strand. "

Mykonos

Malindila House

"Genoeg dinge om te doen en plekke om te besoek so dis perfek vir toeriste."

Mykonos

Eucharistos

"Baie lekker geleë, kan vir 'n paar dae hier oor bly en al die omliggende dorpies besoek. "

Mykonos

Speelhuis Collection

"Pragtig, pragtig verby!"

Mykonos

Ouma Se Huis

"'n Pragtige bestemming met soveel om te doen ... werklik 'n plek so na my hart!"

Mykonos

Malindila House

"Baie mooi en gewilde komplekse met goeie sekuriteit."

Mykonos

Paradise Beach Apartment 9 Elara

"Pragtige, skoon area. Pragtige uitsigte. Baie rustig en stil, baie mooi natuurskoon."

Mykonos

MyCascades

"Ons eenheid kort verseker aandag waar dit by maintance kom. Die badkamer veral. Die kombuis was ook nie toegerus met als wat op die inventaris lys was nie, of dit wat daar was is regtig stukkend en afgeleef. Die gloeilampe in die kamer het ook nie gewerk nie. Ons het dit al op dag 1 aan hulle rapporteer maar niemand het na ons klagtes omgesien nie."

Mykonos

On the Beach 1

"Ek dink dat jy nie maklik beter sal kry nie!"

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang