Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Namakwaland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Namakwaland akkommodasie
141 lekke plekke om te bly
Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorpie is be...
By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied verblyf aan 4 gaste. Die woonstel beskik oo...
Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaa...
Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamer...
Nigramoep Slowliving Guest Farm
Nigramoep Slowliving Guest Farm is op ’n lieflike plaas net 60 km van Springbok af geleë. Dié gasteplaas bied 'n v...
Grootvalleij Farm - Sonvanger
Grootvalleij Farm - Sonvanger is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die Grootvalleij-plaas wat net 18 km buite die d...
Welkom by die akkommodasieblad vir al ons lekke blyplekke in Namakwaland! Loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, B&B's, gastehuise en selfsorg-eenhede hieronder. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal. Lees meer