Geverifieerde Resensie
Napier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Napier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 68 resensies.
"Mooi en stil dorpie met waarde vir geld, antieke meubels te koop en die lekkerste kos in die verskeie restaurante."