Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kruger National Park South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Lion's Lair

"Very nice place and I consider to buy in Marloth."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Lion's Lair

"Dit is wonderlike waarde vir geld en ons het dit vreeslik baie geniet. Ons sal beslis weer soontoe gaan."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

3875 Eagle

"All the people we had dealings with were most pleasant and helpful."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Elephant-House

"Ek is van Marloth en was reeds baie daar. Dit is anngenaam om daar te bly en by die rivier te sit. Kan ook maklik 'n dag na Maputo of Swaziland gaan."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Bush Baby House

"Baie lekker plek, lekker privaat en rustig en die perfekte plek om te gaan ontspan."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Serenity Du Bois Lodge

"It seems to be much safer now than a few years back."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Bush Cabana

"Sal Marloth Park beslis aanbeveel."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

3330 Seekoei

"Dis 'n belewenis so saam die diere tussen die huisies veral vir die kinders. Heerlike klimaat, naby aan die hek van die Wildtuin en die winkelsentrum in Marloth Park voorsien die nodige. "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Karibuni House

"Sal weer terugkom vir 'n naweek, want jy kan afskakel en dit net geniet! "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Karibuni House

"Ideale aftree vakansiedorp. Tussen die diere en teen die wildtuin. Het reeds n erfie daar aangeskaf vir n baie goeie prys vir aftrede. Waar gaan mens n 2000vkm erf in so mooi area kry vir die pryse - net in Marloth! Ek dink Marloth is onbekend aan mense, dit bied BAIE meer waarde as die wildtuin self ten opsigte van verblyf."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

a Zaganaga Kruger Lodge

"Marloth Park is a great place, we had a peaceful time there, it was always a cheer having Zebras to visit. We also visited the Kruger National Park which is about 20 km from there. I would come again with the rest of the family for great time."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Place of Happiness

"Marloth Park is steeds 'n prima toeriste bestemming."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hyena Hangout

"Pragtige plek en definitief baie rustig."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Butterfly House

"Hou ons diere aan die lewe, hulle is pragtig."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Mbingu Lodge

"Ons geniet altyd ons verblyf in Marloth Park, dis 'n spesiale plek."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Zulwini Tree House

"Marloth Park voel vir my soos hemel op aarde. Ek is 'n buitelug mens en die omgewing in Marloth is absoluut fantasies! "

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hackett's Hideaway - Marloth Park

"Pragtige plek en sal definitief weer so gou moontlik terug gaan."

Nasionale Krugerwildtuin Suid

Elephant Walk Retreat

"Ons beste Krugerwildtuin besoek van ons lewens! Ons sal verseker volgende keer weer na die suide gaan."

Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Giraffe Plains Self-catering House

"Baie lekker park. Grondpaaie effens sleg, maar dit help met die bos atmosfeer."

Blad
Blad 114 - Wys 3391 tot 3420

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang