Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ngululu"Baie lekker plek om na toe weg te breek, het leeus en olifante en baie ander wilde diere by die rivier gesien en natuurlik die diere wat in die park is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ruslekka"Marloth is a nice place. I'd like to come again. Since I was born I've never seen as nice a place in Mpumalanga like Marloth. It's a good place full of animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shiringa Holiday Home"Ons droom is om ons eie eiendom daar te koop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Twalumba"’n Stukkie juweel in die bosveld. Het die bokkies en ander diere geniet wat los rondloop en die ongereptheid. Sal weer kom kuier."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Twalumba"Lovely place for a bush holiday. I will recommend Marloth Park. Too many big lodges being erected and concerned for the future when it is fully developed. Also noted fencing around houses which will eventually stop animals from roaming freely."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ximun Bush Lodge"My persoonlike mening is dat daar te veel huise nou gebou word. Marloth is dalk besig om sy uniekheid te verloor, want jy is baie na aan jou bure. Dis asof selfs die diere minder is. Nog steeds is dit een van Suid-Afrika se mooiste plekke."
"Ons geniet dit om al die diere te sien en volgende jaar is ons weer terug. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Ek dink die winkels in Marlothpark is baie duur. Ek sou verkies om hulle te ondersteun al is die pryse bietjie meer, maar dit is beter om al jou verblyf kos ens. saam te neem."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hieso Marloth Park"Dit was ons 1ste keer. Sal beslis weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Huis Maroela"Marlothpark self sal dringend iets moet doen aan mense wat partytjies hou en musiek kliphard speel dag en nag. Sommige eienaars beboet jou met R3500 vir jou eerste geraas/rusversteuring klagte (dit sluit in harde musiek, kuier, en kinders wat skree), en daarna word jy uitgesit. Ek stel voor almal doen dit, anders gaan mens later glad nie meer kan Marloth toe gaan om af te skakel en rustig te wees nie. Jy kan netsowel Margate toe gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lidvubu Lodge"Best location for nature lovers, and always delivers! Can accommodate SA travellers on a budget."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Three Rondavels"Baie lekker park, pryse is onbillik by die winkel in die park, vat maar jou eie kos en inkopies saam."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Escape @ Butterfly"Hoewel dit bitter droog is op die oomblik, is dit altyd lekker om te kan gaan stap en die diere wat kom kuier is heerlik. Dis die eerste keer wat my man dit beleef en hy wil weer terggaan. Dis baie rustig en privaat en mens rus baie lekker."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Baie mooi bosveldomgewing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden Safari Country House"Gerieflik naby Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Very nice setup as cycling, walks, etc. can be done within Marloth Park safely while enjoying the tranquility of the bush."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lions Roar"Toeristeparadys. Ons kom elke jaar weer en dit bly 'n hoogtepunt van die jaar vir ons."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Three Rondavels"Baie lekker vakansiebestemming, baie diere gesien en daar is die oulikste restaurante met die lekkerste kos."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nature House"A well-organised community. Lovely layout in a nature setting with animal roaming the area whilst security is a primary focus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
House Shani"'n Plek waar jy kan herlaai en beskik oor die meeste wat mens nodig het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Marlothpark is ons jaarlikse vakansieplek. Mooi park met baie diere en lekker swempark vir die kinders."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger KayaLakho"Ons het al voorheen in Marloth tuisgegaan en nie baie daarvan gehou nie. Hierdie keer het ons dit egter in 'n heel ander lig ervaar en sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir ander toeriste."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fish Eagles Cry"Een van my gunsteling-wegbreekbestemmings."