Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin Suid
SANParks Skukuza Rest Camp"Waar hierdie kamp in "normale" tye altyd die besigste was gedurende die Julievakansie was dit hierdie keer baie rustig en nie so 'n vertrapping van gaste nie. Rye was meestal 3 of 4 mense lank."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Leeus Villa & Cottage"Marloth is een van die beste plekke om te gaan vakansie hou. Marloth het gou in ons hart gekruip en sal altyd terug keer vir nog 'n belewenis. Alles is daar wat jy nodig het. Wonderlike plek vir almal, van oud tot jonk."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Dit was beslis nie my eerste en laaste Marlothvakansie nie. Jul sal ons weer sien en dan beslis langer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden @ Marloth"It is a place where one can stay safe. The roads to Komatipoort are in excellent condition. The people on the road are friendly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marlothii Safari House"A very special place in our hearts."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Rustige velddorp. Wilde diere loop tussen die huise rond. Baie veilig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Jobelia Bush Villa"Goed geleë en gemaklik. Alles is bekombaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lemasuta @ Marloth"Always a pleasure going to Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Sekuriteit is maar altyd 'n bekommernis, maar ons het dit niks slegter ervaar as in die res van die land nie. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mongu"Marlothpark is 'n heerlike vakansie-destinasie as jy die regte akkommodasie het. Dis baie besig in vakansietye en oor langnaweke. Op sekere dele is Marlothpark baie raserig en hoë verkeer veral by die verskillende ingangshekke en inkopiesentrums. Verder, baie lekker."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mamba 1927"Marloth bied 'n heerlike bederf vir 'n natuurliefhebber. Ek sal wel graag wou sien dat slegs inheemse plante in die tuine toegelaat word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Aloe's Rest Camp"They can work on the roads, it's a bit rough on some streets. Overall we enjoyed our time."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
896 Hedgehog"Marlothpark se paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie. Daar kan regtig aandag aan dit gegee word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shades of Nature"Marloth Park is a great place, especially if you are from a busy place like Johannesburg and you need some peace and quiet. Long drive, but its worth it. Wish the permanent residents were friendly to visitors, but we did meet some lovely people and great improvement since the last time I was there in 2015."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Flight of the Eagle @ Kruger"Marloth Park is such a gem. You can buy bails of grass, pellets for your resident animals and they will deliver fresh, divine milk tart and pastries from the local shop and it's just friendliness wherever you go."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily"Baie vriendelike mense, altyd bereid om te help."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
1815 Seekoei"Marlothpark se waterpark is baie lekker vir die kinders en gesin. Die winkeltjies het die basiese goedjies wat mens nodig het. Marloth is beslis 'n heerlike plek om jou vakansiebestemming te maak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njiri Lodge - Your Place in Africa"Great area with various budget options - close proximity to the Kruger is a bonus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Baie lekker vakansiedorp in die bos."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"Went to Marloth every year for a couple of years now. Everything is always well planned, best place to get away in nature."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
De Bruine Huis"You on the border of the Kruger Park & Mozambique, if you going for a long period of time, plan some trips out of town."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lofdal"By die sentrum was almal baie vriendelik en behulpsaam. Asook Field Security."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Simplicity Apartments"Bietjie vêr van die wildtuin se ingang."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Little Civet"Great, nice and close to the Kruger. Lots animals in Marloth to see as well."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
De Bruine Huis"Was heerlik met baie vriendelike toerismeburo."