Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Die winkels was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Meeste van die kassiere en winkel-eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die Bos (ou watergat) restaurant se pryse was redelik, en as jy bo by die dek sit, is die diens baie goed. Ongelukkig word jy nie bedien as jy onder sit nie, wat nie 'n probleem sou wees nie, maar ons kos het in tussenposes van 10 minute elk uitgekom (party was klaar geëet, toe wag die ander nog vir hul kos) Ons moes ook 3 keer vra vir eetgerei en het later maar ons kos met ons hande begin eet. Ek verstaan nie hoekom daar nie kelners is vir die tafels onder die dek nie? Dis tog deel van die restaurant. Sal nie weer teruggaan soontoe nie. Die swembad was heerlik en bekostigbaar. Die waterpark se pryse is te duur vir wat jy kry. Ons het Marlothpark geniet, behalwe vir die vreeslike hitte! En ons sal baie graag weer wil terugkom. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bateleur's Nest"Baie lekker, ons geniet Marlothpark altyd. Kom nou al 6 jaar soontoe en sal bly gaan. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lovebird's Nest"Dis die mees eksotiese plekkie om vakansie te hou, mits jy 'n skoon plekkie het om te slaap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ngululu"Marloth Park is peaceful and beautiful. Interacting with the animals like the zebras, kudu, etc. was priceless."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Magani Ridge"Baie lekker plek vir natuurliefhebbers naby Krugerwildtuin ook."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die WilleTuin"Wild is pragtig en mak, SANParks Olifante kom tot teen die heining om te eet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njiri Lodge - Your Place in Africa"Heerlike vakansiedorpie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lions View"Baie naby die natuur, sien glad nie die nodigheid om Krugerwildtuin toe te gaan nie. Sommige grondpaaie kort 'n bietjie aandag."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Wonderful, friendly, small community with locals telling loads of interesting stories at the look-outs and all staff being super friendly. Shops are well stocked. The park definitely beefed up the security with Field Security being visible around every corner to help and assist and to make you feel safe. Lovely views of the Crocodile River with awesome visitors from the Kruger. Great walking and driving trials to keep you busy for hours. When not braaing, the local restaurants offer great alternatives. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"A little dark in the kitchen but a bigger wattage light bulb would probably solve the issue."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Innibos"Marlothpark is baie mooi met diere wat daar rond beweeg en dis rustig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Baie oulike plek om te gaan ontspan. Daar net te veel voete deesdae wat net ronddwaal."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Patrys Paradise 3592"As jy van die bosveld hou, is dit die plek. Die Kruger wildtuin is vir my onbekostigbaar. Marlothpark gee die geleentheid van bekostigbare verblyf en die geleentheid om die wildtuin te besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Seekoei 3330"Dis 'n wonderlike plek waar mens rustig kan word en kan ontspan. Natuurliefhebbers en mense wat hou van die buitelewe sal beslis hier welkom voel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Was pragtig groen na die goeie reën en die diere is so mak en oulik. Lieflike, rustige park. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"It's always a great travel destination. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Roads are bad. If taking the river drive, remember the one ways as they are not all marked. Also not suitable for sedan cars, must have 4x4. One road to Marloth Park is very bad dirt road, the other one lovely tar road. No sign to say which one is which. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ngululu"Marloth Park is excellent, enjoyed walking in the wild. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Diere is baie min, baie hartseer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Birdsong Africa Lodge"Die amper mak wilde diere is ‘n heerlike ervaring. Paul het vir ons pellets gelos (en dit elke dag aangevul) waarmee ons die diere kon voer. Dit is net jammer van die verval van die paaie en party van die huise. Ons het nooit onveilig gevoel nie. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Heerlike verblyf plek. Lekker plek om te unwind."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"Ons het die diere geniet, die rustigheid. Sal definitief weer gaan. Sal Marlothpark aanbeveel as jy die Krugerwildtuin ook wil besoek."