Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"Extremely well coordinated community."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tarentaal Cottage"Marloth Park self bied baie wild aan wat op jou voorstoep kom kuier. Met tye hoor jy die Visarende en Leeus. Wil amper sê dit is nie eens nodig om deur die Kruger Wildtuin te ry as jy daar kuier nie. Jy kry jou bosveld fix net daar. En die winkels het alles van vleis, kos, hout, ys. As jy net jou klere tas pak kan jy die res daar kry maar let wel goedjies kos bietjie meer daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Immermoed"Asemrowend, lekker rustig, naby aan die Kruger Nasionale Wildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bush Baby House"If you want the bush experience, with top self-catering accommodation, then Marloth Park is for you. We saw more wildlife in Marloth than the Kruger Park! (Large, dangerous animals aside, of course...). We got very close to giraffes, zebra, waterbuck, impala, etc. Marloth is so quiet and relaxing, but still has the necessities close by (shops, fuel, ATM, water park). "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Pragtige rustige omgewing, wonderlike natuur en diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tantor"Nice travel destination but very hot over December."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Baie diere wat rond beweeg, definitief gemaak vir iemand wat van die bos hou, sal sonder twyfel weer Marloth Park to gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Dit is vreeslik mooi. Sal enige tyd weer daar gaan kuier. Baie wild is gesien."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Altyd 'n plesier om Marloth toe te gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maroela Chalets"Beveel Amazing River View aan vir heerlike steak en ons was bevoorreg om leeus te hoor brul in nag, wat 'n belewenis was. Sal weer gaan vakansie hou in Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Calze"Die natuurskoon is pragtig en daar is soveel om te doen!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"'n Moet vir enige natuurliefhebber."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Volstruis Huis"Heerlik. Marloth laat mens rus en weer jou moed vir die lewe terugkry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
On The Rocks"Marloth Park is my home away from home. Every time I visit another part of me stays behind. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kholwane"Great place to get close to nature and to enjoy wild animals and peace."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Chalets"Baie rustig en genoeg diere en regte plek om te rus en ontspan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Mal oor die plek, sal weer en weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Die park wemel van die diere. "