Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Perhaps they could hand out a street map at the entrance for visitors at a minimal cost. I paid R1 at the local shop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Leopard Street Marloth Park"Baie lekker rustig en die lekkerste kinder pretpark met 'n swembad en putt-putt en heerlike roomys."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Oor die jare baie verander, maar natuur is steeds behoue gebly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zulwini Tree House"Marloth Park is a great get away and the perfect spot if you are visiting Kruger, but don't want to stay in the park. It's quiet and we saw quite a bit of wildlife, including giraffes, inside Marloth. Would definitely visit again. This is my second time at Marloth Park and I love it. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Marlothpark is 'n fantastiese area vir 'n naweek-wegbreek!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lions View"Om by 'n plek te kom waar die water in die swembad silwerskoon is en die kameelperde by die voerbakke eet terwyl jy sit, maak enige persoon se vrede rustig! Keep it up."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pondokkie"Marloth is 'n baie lekker plek om na te gaan. Waarde vir geld. Ek gaan gereeld soontoe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Sal 100 keer eerder Marloth Park toe gaan as Kruger Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Altyd lekker om daar te wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Peace of Marloth"Hoe heerlik om te kan rondstap tussen koedoes, kameelperde, zebras, volstruise ens. Fantastiese bestemming en ons sal weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lions View"Marloth Park is beslis 'n heerlike plek om rustig te kan ontspan en die natuur te geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Break Away"Does Lionspruit really have lions? We saw so few animals in there."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ruslekka"Would definitely stay in Marloth Park again. Enough facilities to make our stay comfy."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Marloth sal my vir seker weer sien. Fantastiese vakansieplek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lion King 3953"Die melktert by die boskombuis is heerlik en die paaie is in 'n goeie toestand."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Stunning plek, sal graag 'n plekkie daar wil hê."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Goed geleë vir besoeke aan die Kruger Wildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Tans droog, maar ken daardie area, so was 'n dag in die Kruger Wildtuin en het alles gesien."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Persoonlik sal ek teruggaan. Daar is so baie om te geniet. Langs die draad tussen die Kruger en Marloth afstap of ry is maar een."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Hou aan met die goeie diens en vriendelikheid."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Boskindhuis"Love Marloth Park, well worth the visit and a good experience every time."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Koedoeslaagte"Marloth Park grens aan die Nasionale Kruger Wildtuin en die naggeluide is fantasties."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Die park sal nog lekkerder wees vir kinders wanneer die waterpark eers klaar is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rustevre"It is a stunning place to break away from the city and totally switch yourself off with the wonderful bush feeling. Feel like a new person after my weekend in Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lions Roar"It is becoming commercialised with big water slides being erected. We also saw about 6 youngster walking down a street drinking beers and smoking. One misplaced cigarette would set the whole of Marloth on fire."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pondokkie"Sekuriteit is swak by Marlothpark se ingange."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Manzini Chalets"Ons is mal oor Marloth Park. Ons kan lekker ontspan daar. En ons gaan gereeld Marloth toe. Ons is lief vir die natuur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Lieflike plek. 'n Groot pluspunt omdat die huise nie te na aan mekaar gebou is nie. Mens voel werklik of jy in die bos is. Die natuur en wild is op jou voorstoep."