Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Luiperd"Serene and peaceful. A break away from the mad rush of daily lives."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ex Deo Seekoei"Dis lekker om daar te kuier. Die mense is vriendelik en bedagsaam. Sal weer teruggaan Marloth toe vir 'n kuier. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Three Rondavels"Heerlik om daar tuis te gaan. Verkies dit bo die wildtuin self."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sonskyn Vacation House"Daar is maar net een park en dis Marloth Park!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Trigsit @ Marloth"Baie lekker. Daar is genoeg winkels om in jou behoeftes te voorsien en die mense is ook baie vriendelik en hulpvaardig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Altyd lekker om daar te bly tussen die diere. Vriendelike mense en waardeer veral die rustige atmosfeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
LankGwag Marloth Park"Marloth is a uitstekende park. Ons was amper elke dag in die strate. Puik!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Luiperd"Baie lekker. Die mense in die winkels en orals anders laat jou welkom voel. Baie dankie aan al die personeel. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's"A beautiful place with friendly people and lots to see. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mo Rocca Kruger"Marloth Park is 'n stunning plek en die natuur lewe daar is fantasties."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Carolmarks"Always a good place to visit for a nice short break."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"Marloth Park = Sielskos! Ek wil definitief kyk of ek 'n huis daar kan koop. Beste plek ooit!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vuurvliegie en Sonbesie"Marloth Park is goed geleë as jy naby wildtuin wil wees. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Nie veel diere gesien nie, maar dis maar die droogte. Hoop en bid vir goeie reën. Ons het darem kameelperde op pad uit gekry. Alles wat 'n mens nodig het op een stuk grond. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Die bos en Marloth is die plek om 'n mens weer 'n nuwe uitkyk op die lewe te gee."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Marloth Park is 'n fantastiese plek vir 'n Kruger Park wegbreek as jy privaatheid soek en naby aan die diere wil kom. Ons het zebras en kameelperde, volstruise en bokke insluitend koedoes gesien en het 'n hele paar besoeke van nagapies gehad. Absoluut pragtig!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Dit was lekker om al die diere daar te hê en te kon voer! Dis lekker in die bos!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Het die wild baie geniet, maar die sekuriteit by die ingangshekke is baie laks."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ngululu"Pragtige plek. Dink na die reënseisoen sal dit seker 'n groen lushof wees. Al wat ons bietjie gepla het was die baie bouers maar ons verstaan almal wil 'n huisie in die paradys hê. Wens ons kon ook."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Marloth Park is pragtig en 'n lekker plek om te gaan rus en terug te kom natuur toe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Vol wild. Kon selfs 'n koedoe met die hand voer. Die plek is awesome, asook die mense daar. Ons gaan Desember weer soontoe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Ek ken Marloth redelik goed en dit is die regte plek vir kop skoonmaak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Place of Happiness"Die diere is baie mak en kom maklik tot jou voordeur. Ons het meer wild gesien in Marloth Park as wat ons in die wildtuin gesien het, net nie roofdiere nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
a Zaganaga Kruger Lodge"Nice area, lots to do, beautifully neat."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Teleurgesteld met Marloth Park, het meer wild in die park verwag."