Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 148 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nasionale Krugerwildtuin.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie
52 opsies uit 72 plekke gevind
Machaton Private Camp
Machaton Private Camp is ’n intieme en eksklusiewe selfsorgkamp in die bekende Timbavati Privaat Natuurreservaat. D...
Nkambeni Safari Camp is 'n gerieflike, bekostigbare safari-kamp in 'n privaat gedeelte van die Groter Krugerwildtui...
Nthakeni Bush & River Cottages skuil op die oewer van die Mutalerivier en is 'n versteekte juweel in noordoos Limpo...
Mananga Private Bush Retreat
Mananga Private Bush Retreat is op 'n privaat wildlandgoed langs die Protea Hotel Krugerhek, net 42 km van Hazyview...
Mdluli Safari Lodge in die Krugerwildtuin bied bekostigbare en luukse tentverblyf vir gaste wat op soek is na 'n eg...
Tulela Safari Lodge is 'n eksklusiewe safari-lodge in 'n privaat area in die Krugerwildtuin, wat alle maaltye by di...
Simbavati River Lodge
Simbavati River Lodge
Simbavati River Lodge is op die oewer van die Nhlaralumi-rivier in die hartjie van die wêreldbekende Timbavati Priv...