Lees regte resensies van Natalse Middellande van 950 geverifieerde gaste.
Indien jy Natalse Middellande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Natalse Middellande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Natalse Middellande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Natal Midlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Natalse Middellande akkommodasie
364 lekke plekke om te bly
Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se ...
Hydrangea Guest House is in Nottingham Road geleë en is geskik vir families en groot groepe vriende. Dit het oorgen...
Firefly Boutique Country Retreat is 'n moderne plaasstyl-huis wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesins...
Rose Thatch House - Enchanting and Peaceful
Rose Thatch House - Enchanting and Peaceful is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die plaasdorpie How...
Verdant Valley Lodge
Verdant Valley Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat erf met 'n uitsig oor die Albert Falls-dam. Hierdie vakans...
Lythwood Lodge in KwaZulu-Natal is net 1,5 uur se ry vanaf Durban en 5 ure vanaf Johannesburg. Dit is 'n luukse, pl...
Qambathi Mountain Lodge is 'n boetieklodge en natuurreservaat wat B&B-verblyf in die hartjie van die Kambergvallei,...
'n Plek waar golwende heuwels en plattelandse rus mense inspireer om kunswerke te skep. Dit is 'n unieke bestemming, wat besoekers dikwels vaagweg herinner aan die Engelse platteland, of 'n Hobbits se fiksionele blyplek. Maar die Natalse Middellande is eie aan Suid-Afrika. Die Midlands Meander word... Lees meer