Geverifieerde Resensie
Ndumo Game Reserve
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ndumo Game Reserve bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Was 'n besonderse ervaring in die reservaat. Birding paradise het wêreldklas gidse."
"Daar was bykans geen voëllewe en die wild was net 'n paar spesies. Op die oomblik nog baie droog, maar glo dit sal baie verbeter sodra die somerreën geval het en kan dit 'n lekker ondervinding wees en baie meer om te sien."
" Baie swak vir dagbesoekers. Die personeel is vriendelik, maar daar is niks om te koop nie, net koeldrank. Daar is wel potensiaal om dit 'n uitstekende plek vir toerisme te maak."