Geverifieerde Resensie
Newcastle
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Newcastle bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 93 resensies.
"Ongelukkig was ons nie lank genoeg daar om die stad te verken nie, maar die bietjie wat ons wel gesien het was baie mooi, sal graag bietjie meer tyd daar wil spandeer."
"Only a business destination but the countryside is beautiful and there are nice places to stay."
"Newcastle is stil en skoon, maar ek dink nie daar is veel toeriste-aantrekkings nie."
"Die dorp self is baie besig en sekere areas lyk vervalle en onveilig. Die omgewing self is asemrowend mooi."
"Newcastle is a very beautiful town, nice place to go and unwind with your friends, family or colleagues."
"Ek het geen potholes in die pad in die dorp gesien nie en die dorp is baie skoon."
"Net die paaie na newcastle is vieslik, meumel pad en standerton deur aaklig. Veder okay."
"Newcastle itself is not a great destination although surrounding areas have beautiful scenery."
"Ek weet nie of daar enige toerismebesienswaardighede is nie. Ek het van die dorp se rustige verkeer gehou en dit het nice winkelsentrums."
"Unfortunately we only passed through, but the place looks very neat. The mall is also big."